Die Kultuurkliek gesels oor gewilde onderwerpe in plaaslike vermaaknuus en internasionale popkultuur. In episode 1 gesels Leonie, Mizanne en Jhua-Nine oor “The Summer I Turned Pretty”, ʼn romantiese jeugverhaal wat jonk en oud geboei het.
#MaroelaMedia #Kultuurkliek #vermaak #thesummeriturnedpretty #tsitp