Vierskolekonsert bekoor Pretoria

Maroela Media het die gewilde Vierskolekonsert van Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (AHMP), Die Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria (Affies), Pretoria High School for Girls en Pretoria High School for Boys in Pretoria bygewoon.