Is Afrikaners regtig slagoffers? | Feit of versinsel | Episode 2

Talle kritici sê dat die Solidariteit Beweging Afrikaners slagoffers maak wat hulle eintlik nie is nie. Hulle vra vir sekere regte en voorregte omdat Afrikaners slagoffers van die ANC-regering is, terwyl Afrikaners een van die suksesvolste en welvarendste groepe in die land is.

In hierdie tweede episode van Feit of versinsel probeer ons dus beantwoord – oordryf die Solidariteit Beweging nie eintlik maar oor hoe sleg dit met Afrikaners gaan nie?

Kyk die eerste episode hier: https://youtu.be/Rd6KbjTg-pc

#MaroelaMedia #FeitOfVersinsel #FlipBuys