Solidariteit verklaar dispuut teen regering oor afleggings.

“Dit help nie om met die werkgewers te baklei nie. Ons moet baklei teen die oorsaak van alles – die regering.”