
Met sappige maalvleis, spinasie en gesmelte kaas, is hierdie vleisbroodjie ʼn vullende aandete wat maklik is om te maak en perfek vir die hele gesin.
Kry die volledige resep hier op Maroela Media: https://maroelamedia.co.za/kos/vleis-en-seekos/resep-video-spinasie-en-kaas-vleisbroodjie/
#maroelamedia #smul #smulmetmaroela #Afrikaans #maalvleis #spinasie #kaas #aandete

