Fliekresensie | Silwerskerm-dokkies beïndruk

Fliekresensent Floris Groenewald het vier van dié dokkies onder die oë gehad en het ʼn paar menings oor dit wat op die grootskerm te siene was.