Kakiekoors loop hoog in Kampsbaai

Die sterbelaaide rolverdeling van Brett Michael Innes en Nick Ahlers se nuwe gewaagde komedie “Khaki Fever” het saam dié fliek se première feesgevier.