Is jy gereed vir die Super Sokkie-bootreis 2025?

Kurt Darren het saam met Susan Lombaard van Maroela Media om die kombuistafel gekuier. Terwyl hulle die bestanddele bymekaargesit het om die lekkerste mengeldrankie te maak, het Kurt sommer verklap wie saam in 2025 op die Super Sokkie-bootreis gaan kuier.
Kom lees meer op Maroela Media: