In hierdie stadium word 632 stasies as “moontlik problematies” beskou en ekstra hulpbronne en ʼn groter polisieteenwoordigheid sal daar gehandhaaf word, sê Bheki Cele, minister van polisie.