Van koma na kantlyn, Heinrich leef vir rugby

Heinrich Dauth kon agt maande gelede nie loop nie. Hy het egter nie toegelaat dat ‘n abses op die berin sy passie vir rugby demp nie.