
“Moederskap het my geleer om onselfsugtig te wees en die wêreld gaan nie oor my nie. Dit is vir my ongelooflik om te sien hoe my twee kinders ontwikkel tot die mense wat God hulle beplan het om te wees.”
Só lui een van die talle boodskappe deur Maroela Media se personeel ter viering van Moedersdag.

