Verskeie spanne – en talle soek-en-reddingshonde – het die afgelope paar dae sonder ophou gewerk om menselewens op George in die Wes-Kaap te help red. Meduso en haar hanteerder, Rehdaa Mohammed, was onder hulle.
(Beeldmateriaal: Eugene Gunning)