Die adjunk direkteur-generaal van die NGV staan onwrikbaar in die oortuiging dat dié stelsel gehalte gesondheidsorg vir álle Suid-Afrikaners sal bied. Maroela Media het prof. Nicholas Crisp ʼn paar moeilike vrae gevra.