Sonja Herholdt sing van haar gunsteling-liedjies

Die legendariese sangeres Sonja Herholdt het in die Maroela Media-ateljee kom kuier en ‘n paar van haar gunsteling-liedjies met ons gedeel.