Mercedes-Benz het vir Maroela Media genooi na ‘n eksklusiewe voorsmaak van die nuwelinge in hul luukse katalogus. Brendon wys vir ons hoe lyk die twee, en gee vir ons ‘n kort toer van die binneruim.