Of jy nou goed daarmee is om geld in te samel, in die bos te wees om strikke te verwyder of om met toeriste te werk, daar is ʼn plekkie vir jou by die SANParke-ereveldwagters.