Lizz Meiring, aktrise, skrywer en dramaturg, kuier saam in die Maroela Media-kombuis vir ons eie en unieke kookprogram, ‘Proe gou hier!’ Sy maak geurige maalvleis en vetkoek – heel gepas vir haar rol in ‘Vetkoekpaleis II’.