'Kolbe wys bokkarakter'

Arnold Geerdts gesels oor skeidsregters en uitblinkers gedurende die afgelope naweek se Wêreldbekerrugby. Hy waag ook ʼn opinie oor wie hierdie naweek as wenners van die veld af kan stap.