Regering skik met Solidariteit in historiese geleentheid

Solidariteit het vandag ʼn historiese skikking met die regering onderteken wat ‘n streep trek deur die regering se rigiede toepassing van regstellendeaksiemaatreëls in die arbeidsomgewing.