
We interview prof Koos Malan of the University of Pretoria about the recent arrest of 2 Gupta brothers; will construction work on the R31 outside Kimberley address damage caused to the road by recent heavy rains – and: those who don’t have warm winter jackets can "pick" them from trees.
Ons praat met prof. Koos Malan van die Universiteit van Pretoria oor die onlangse inhegtenisname van 2 Gupta-broers; sal konstruksiewerk aan die R31 buite Kimberley skade aan die pad na onlangse hewige reën behoorlik aanspreek – en: diegene wat nie warm winterbaadjies het nie, kan hulle van bome "pluk".
For more news, visit sabcnews.com and also #SABCNews on all Social Media platforms.

