
Tientalle mense word steeds vermis na die onlangse oorstromings in KZN. Watter rol speel klimaatsverandering in die oorstromings? En watter invloed het die provinsie se geografiese eienskappe op oorstromings?
Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #Fokus op sosiale media.

