[PROMO] Fokus | Vernietigende oorstromings in KwaZulu-Natal

SPEEL OP WOENSDAG 04 MEI 2022

Tientalle mense word steeds vermis na die onlangse vernietigende oorstromings in KwaZulu-Natal.
Herstelwerk aan infrastruktuur het reeds begin.
Dis nie die eerste vloed van sy omvang in die provinsie nie.
Maar, watter rol speel klimaatsverandering en kan dit in die toekoms meer gereeld gebeur?
Watter invloed het die provinsie se geografiese eienskappe op oorstromings?

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #Fokus op sosiale media.