
————– Bulletin inhoud ————–
00:00 – Intro
00:38 – President Cyril Ramaphosa
02:28 – Kerkgangers verheug oor paasviering
05:25 – Fikile Mbalula: Minister van Vervoer
06:32 – Motoriste in Durban is naarstiglik besig om hul voertuie vol brandstof
08:47 – Mahikeng munisipaliteit ondersoek die oorsaak van ‘n brand
10:43 – Jaarlikse fees terug vir paasnaweek
12:48 – Outro
13:28 – Weer
Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.

