Afrikaanse Nuus | 14 April 2022

————– Bulletin inhoud ————–

00:00 – Intro
00:31 – Huise steeds onder water
01:58 – Reën raak Noord-Kaap óók
03:52 – Sesjarige se liggaam gevind
04:38 – Paaie besig voor paasnaweek
07:48 – Baai verwag baie besoekers oor pase
09:19 – Regulasies kry wind van voor
12:13 – Sake
12:52 – Inflasie raak ook paassnoekpryse
15:44 – Weer

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.