![[PROMO] Fokus | COVID-19 inperking](https://i0.wp.com/i3.ytimg.com/vi/vO1I-1nFrtQ/hqdefault.jpg?w=640&ssl=1)
SPEEL OP WOENSDAG 13 APRIL 2022
Die COVID-19 inperking van die afgelope twee jaar het baie sake-ondernemings op hulle knieĆ« gedwing. Sommige moes hulle deure sluit en baie probeer steeds herstel. Maar, sommige jong mense het die moeilike omstandighede oorleef en beplan nou selfs om hulle ondernemings uit te brei. En ontmoet Andries Daniels, die eerste swart man wat ‘n doktersgraad in wingerdkunde verwerf.
Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #Fokus op sosiale media.

