Afrikaanse Nuus | 08 April 2022

————– Bulletin inhoud ————–

00:00 – Intro
00:43 – Suid-afrika is reg vir konflik-bemiddeling
02:45 – Aanvalle op burgerlikes duur voort | Oekraïne
06:05 – Een verdagte in Mahlangu-saak uit op borgtog
06:40 – Zamazama’s bedrywig op landbougrond
07:18 – Polisie sal in diepsloot bly tot nodig
10:00 – Menseregte-kommissie hou verhoor
12:56 – Mbalula ontevrede oor projekte
15:08 – Sake
15:50 – Weer

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.