Afrikaanse Nuus | 31 Maart 2022

————– Bulletin inhoud ————–

00:00 – Intro
00:36 – Luitenant-generaal Masemola is die nuwe Nasionale Kommissaris
01:38 – Tydelike verligting vir motoriste
03:37 – Paasnaweek-padveldtog begin
04:14 – Energie weer op Mabuza se lippe
06:10 – Môre D-dag vir Dlamini
08:46 – Sake
10:00 – Sprinkaanplaag saai verwoesting
12:12 – KKNK vereer kunstenaars
14:56 – Outro
15:20 – Weer

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.