
Die kwessie van onwettige immigrante lei steeds tot groot ontevredenheid en spanning in Suid-Afrika. Dit het in Mei 2008 kookpunt bereik toe meer as 60 mense dood is in xenofobiese aanvalle. Vandag is dit die sogenaamde Operasie Dudula van burgerlikes wat onwettige immigrante uit die land wil dryf. Maar wat is die antwoorde en wat lei tot vreemdelinge haat? Ons praat met die politieke skrywer, Dr. Ebrahim Harvey, en die politieke wetenskaplike van die Noordwes-Universiteit, Dr. Piet Croucamp.
Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.

