FOKUS |  23 Maart 2022

Die Noord-Kaapse Dept. van Gesondheid reageer nadat ‘n pasiënt verlede jaar dood is in die Covid-saal van die De Aar hospitaal, sonder enige mediese personeel teenwoordig. En ‘n Suid-Afrikaner wat nou in Oostenryk woon, Hester Berg-Appoyer, werk as vrywilliger om die slagoffers van die oorlog in die Oekraïne by te staan. Sy vertel van die groot nood.

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.