Afrikaanse Nuus | 18 Maart 2022

————– Bulletin inhoud ————–

00:00 – Intro
00:41 – Anni-familie nié gelukkig
01:56 – Kaap van koeëls
05:04 – Valke bevestig skietvoorval
07:26 – Ontvoerde veilig terug
08:15 – Gemengde gevoelens oor openbare beskermer
11:09 – Sake
11:58 – Slaap, wat ‘n wonder soete ding
14:38 – Fondsinsameling vir ou erfenisgebou
17:20 – Weer

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.