
————– Bulletin inhoud ————–
00:00 – Intro
00:39 – Vn sê Rusland gebruik trosbomme | Oekraïne
03:51 – DA sê ‘n saak het twee kante
05:43 – Vn moet tussen Rusland en Oekraïne besleg
07:59 – Gemengde reaksies oor Zondo-aanstelling
11:16 – Lot oor N12 bekla | Noordwes
13:13 – Farmaseutiese hupstoot vir SA
14:41 – Sake
15:14 – Weer
Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.

