Afrikaanse Nuus | 07 Maart 2022

————– Bulletin inhoud ————–

00:00 – Intro
00:30 – Oekraïne: die jongste
03:16 – Ondersoek ná twee gevangenes sterf
06:04 – Woede oor aanlyn aansoekstelsel
07:56 – Ouers ontstoke oor sterftes
08:42 – Kapsie teen entstofmandate
09:46 – Wie gaan Sitole opvolg?
12:09 – Kabeldiefstal bedreig vooruitgang
16:00 – Sake
16:41 – Weer

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.