[PROMO] Fokus | ESKOM blý in die nuus – en dit om al die verkeerde redes

[PROMO] Fokus | ESKOM blý in die nuus - en dit om al die verkeerde redes

SPEEL OP WOENSDAG 9 MAART 2022

Diep in die rooi, gereelde beurtkrag, sabotasie, korrupsie – en nou weer ‘n groot tarief-verhoging. ESKOM blý in die nuus – en dit om al die verkeerde redes. Maar waar het dit skeefgeloop vir dié kragreus wat eens toekennings ontvang het? Fokus grawe diep en vertel hoe die ligte by ESKOM oor dekades al flouer begin flikker het.

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.