
————– Bulletin inhoud ————–
00:00 – Intro
00:21 – Tweede ronde samesprekings onderweg | Oekraïne
03:00 – Regsoewereiniteit herbevestig: Lamola
04:46 – Strydende faksies skaad ANC
07:44 – Toekoms met skoner energie
10:10 – Huise val uitmekaar
12:41 – Meer hulpbronne nodig om speurders op te lei
14:42 – Aanlyn plasings gereguleer
15:38 – Suid-Afrikaners hou asem op
16:59 – Sake
17:38 – Weer
Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.

