Afrikaanse Nuus | 24 Februarie 2022

00:00 – Intro
01:08 – Suid-Afrika het ook dié stap veroordeel
07:14 – Die Gautengse polisie maan dat hy die strop om die nek van misdadigers stywer span.
10:01 – In Upington in die Noord-Kaap het die premier, Zamani Saul sy vierde staatsrede gelewer.
11:53 – Sake
13:04 – Die Vissermanne sê daar is nie betekenisvol met hulle beraadslag
16:09 – Judah Square is die tuiste van die grootste Rastafari gemeenskap in Suider-Afrika
18:09 – Weer

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.