
In Fokus praat ons met die Noord-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering oor die waterprobleme in baie munisipaliteite in die provinsie, ons hoor van ‘n Kaapse organisasie die Kasi Angels Stigting wat splinternuwe skoolskoene aan kinders wat nie het nie, verskaf en ons gesels met Nickey Seger oor die 14 halfmaratons wat sy gehardloop het om haar belofte aan ‘n tiener na te kom.
For more news, visit sabcnews.com and also #SABCNews #Coronavirus #COVID19News #Covid-19Vaccination #Vaccine on Social Media.

