
Die vissers van Port Nolloth in die Noord-Kaap is raadop.
‘n Gedeelte van die reeds gevaarlike viskaai het onlangs ineengestort Beloftes dat die kaai herbou gaan word, hang reeds vir jare in die lug.
En die skoolvakansie loop nou snel ten einde.
Ontmoet twee besonderse onderwysers…
Jevonn Cloete…
En Florance Vermeulen.
For more news, visit sabcnews.com and also #SABCNews #Coronavirus #COVID19News #Covid-19Vaccination #Vaccine on Social Media.

