Facebook Twitter

Contact Information
Contact Seller
0714306566
Hartbeespoort, North West, South Africa
More Information

Is daar playball by jou skool?

Playball Harties is onder nuwe bestuur.

WAT MAAK PLAYBALL UNIEK?

-Grootste buitemuurse aktiwiteit TER WERELD

-PLAYBALL bestaan al 32jaar

-Opgeleide instrukteurs

-Ouderdom spesifiek

-Maksimum 6-10 kinders per klas -2 Raporte deur die jaar en n sertifikaat aan die einde van die

jaar

-Help AKADEMIES met luistervaardighede, konsentrasievermoë, persepsie, lees(van links na regs), skryf(midlyn kruising) en vele meer.

-10 verskillende sportsoorte word gebruik.

-Ons kweek n liefde vir sports

-Seuns en Dogters welkom, ons program begin van 12maande-8jaar

Stuur gerus n epos na [email protected] of n wats app boodskap of sms na 0714306566 sou U belangstel as skool of U as ouer graag wil he ons moet jou kleintjie se


  • Playball Harties 2
This Ad has been viewed 133 times.
Optimization WordPress Plugins & Solutions by W3 EDGE