Facebook Twitter

Show Ad


Contact Information
Contact Seller
0714306566
Hartbeespoort, North West, South Africa
More Information
Is daar playball by jou skool?
Playball Harties is onder nuwe bestuur.
WAT MAAK PLAYBALL UNIEK?
-Grootste buitemuurse aktiwiteit TER WERELD
-PLAYBALL bestaan al 32jaar
-Opgeleide instrukteurs
-Ouderdom spesifiek
-Maksimum 6-10 kinders per klas -2 Raporte deur die jaar en n sertifikaat aan die einde van die
jaar
-Help AKADEMIES met luistervaardighede, konsentrasievermoë, persepsie, lees(van links na regs), skryf(midlyn kruising) en vele meer.
-10 verskillende sportsoorte word gebruik.
-Ons kweek n liefde vir sports
-Seuns en Dogters welkom, ons program begin van 12maande-8jaar
Stuur gerus n epos na pbharties@gmail.com of n wats app boodskap of sms na 0714306566 sou U belangstel as skool of U as ouer graag wil he ons moet jou kleintjie se



Optimization WordPress Plugins & Solutions by W3 EDGE