Hekwagters van Afrikanerskap?
Afrikaners as groep het vanjaar in die middel van groot plaaslike en internasionale politieke konflik en verandering beland, wat die vraag geopper het – wie presies is Afrikaners? Wie besluit uiteindelik hieroor?
In hierdie episode van Feit of versinsel vra ons dus – wie besluit wie Afrikaners is en kan jy steeds ’n Afrikaner bly, selfs al verskil jy van die meerderheid?
#MaroelaMedia #Feitofversinsel #SuidAfrika #FlipBuys