‘Gelukkige verjaardag, Joshlin’; Steeds spoorloos, maar Diazville onthou

Joshlin se geliefdes het by die Mother of Mercy Rooms-Katolieke Kerk in White City bymekaar gekom en ʼn boom in haar gedagtenis geplant.