Ontmoet ‘Kokkedoor’ se splinternuwe deelnemers

In “Kokkedoor: Son & see” val die kollig op die nostalgiese rol wat kosmaak in ʼn familieverband speel en die manier waarop dit soos ʼn goue draad deur die verskillende generasies loop.